Demi Lee Moore
Audience and activity
Counts come from the YouTube Data API and are refreshed regularly; medians are computed from the channel's last 30 videos.
What Demi Lee Moore makes
Topics afrikaans, music, country, live-performances, talent-show
Demi Lee is op 23 November, tydens die eerste Afrikaans is Groot-konsert, aangewys as die wenner van dié gewilde televisieprogram op Via (Kanaal 147). In die program is kykers voorgestel aan hoopvolle deelnemers wat graag ’n Coleske Artists-kontrak wou inpalm. Demi Lee se album, Mis Eet Slaap Herhaal, bevat haar nuwe enkelsnit met dieselfde titel, nog drie oorspronklike treffers, van die liedjies wat sy op Die Kontrak-program gesing het, asook die gewilde vertolking van die Amerikaans countrysangeres, Cam, se treffer Diane. Nadat Demi Lee saam met haar mentor op die program, Monique Steyn, dié lied opgevoer het, het hulle ook Cam se aandag getrek wat hulle op sosiale media komplimenteer het met die weergawe. Tydens die laaste Afrikaans is Groot-vertoning is Demi Lee verras met ’n goue toekenning vir haar album ontvang vir verkope van meer as 15 000 eenhede.
Features other people
Recent videos
| Title | Published | Views | Length |
|---|---|---|---|
| Demi Lee Moore & JACOBUS - Probeer (Amptelike Musiekvideo) | 2026-08-20 | 118K | 3 min |
| Demi Lee Moore - Daai Gevoel (Amptelike Musiekvideo) | 2026-06-04 | 552K | 3 min |
| Demi Lee Moore - Outydse Liefde (Amptelike Musiekvideo) | 2025-03-27 | 446K | 3 min |
| Demi Lee Moore & Elandré - Iemand Soos Jy (Amptelike Musiekvideo) | 2025-03-20 | 987K | 3 min |
| Demi Lee Moore - Die Mooi In Jou (Amptelike Musiekvideo) | 2025-03-13 | 3.0M | 3 min |
| Demi Lee Moore - As Ek Dalk (feat. Eloff) [Amptelike Musiekvideo] | 2024-11-14 | 3.8M | 3 min |
| Demi Lee Moore - Arkansas (Country Sessions - Live @ Stoetbul) | 2024-10-24 | 106K | 3 min |
| coming soon... 🔥 #countrymusic #countrycoversong #singer #music #liverecordingShort | 2024-10-24 | 4.2K | 0 min |
| Dolly Parton Medley (Live at MGG Productions) | 2024-07-09 | 634K | 8 min |
| Coat of many colors #dolly #dollypartonsongsShort | 2024-07-05 | 271K | 1 min |
Contact Demi Lee Moore
Email none found in the channel description
YouTube youtube.com/@demileemooresa
Contacts come only from what the channel publishes — its description and linked website.
Channels like Demi Lee Moore
Same topics, similar size.
DariusRuckerVEVO399K subs · 100K / video
Country At Its Finest555K subs · 7.0K / video
Yasmin Santos1.7M subs · 55.7K / video
Allsang på Grensen173K subs · 98.6K / video
SammyKershawMusic168K subs · 2.7M / video
Suzane167K subs · 165K / video
DJ Antoine163K subs · 9.6K / video
Hunter Brothers155K subs · 42.4K / video
SILK211K subs · 268K / video
Loretta Lynn148K subs · 24.2K / video
Looking for more channels like this? Search the directory by topic, size, content type and who they feature.
Find similar channels